Podlitiek

Podlitiek

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek. Die Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Episodes

September 27, 2021 27 min
In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​...
Share
Mark as Played
Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

Vir m...
Share
Mark as Played
In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Pod...
Share
Mark as Played
Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► h...
Share
Mark as Played
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Podlitiek ...
Share
Mark as Played
Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podliti...
Share
Mark as Played
Paul en Daniël pak die nuutste nuusgebeure van die afgelope week aan. Die twee aanbieders bespreek President Zuma wat in die tronk se siekeboeg lê, die onlangse Kabinet skommeling asook SASCOC wat nie Suid-Afrika se twee medalje-wenners bonusse kan betaal nie.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ond...
Share
Mark as Played
In vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Podlitiek ...
Share
Mark as Played
In Podlitiek se nuutste episode bespreek die span die bohaai oor Suid-Afrika se Olimpiese spankleredrag, Solidariteit se klagte by die Verenigde Nasies en die Onafhanklike Verkiesingskommissie se uitstel van die plaaslike regeringverkiesings.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Pat...
Share
Mark as Played
Ernst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Podlitiek...
Share
Mark as Played
Daar is inderdaad niks nuuts onder die son nie. Vandag treur die Podlitiek span oor die toestand van ons land.

"En in die skaduwee
Brand Suid-Afrika"

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ? https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
? Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ? https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
?? Ondersteun ons op Patreon ? https://www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie ...
Share
Mark as Played
Podlitiek bespreek Jacob Zuma se pogings om die tjoekie vry te spring, Ernst Roets se besoek aan die VSA en die kommerwekkende verhouding tussen China en die ANC.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hi...
Share
Mark as Played
Podlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in.

Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Onders...
Share
Mark as Played
In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon...
Share
Mark as Played
In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitieksp...
Share
Mark as Played
Cyril luister Podlitiek. Nog nie genoeg nie, maar daar is vordering.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

Koop vir Podlitiek ...
Share
Mark as Played
Podlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/po...
Share
Mark as Played
Ons bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
Po...
Share
Mark as Played
"A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box."

- Frederick Douglas

In die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spot...
Share
Mark as Played
Hermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
Po...
Share
Mark as Played

Popular Podcasts

  • If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

  • Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks then look no further. Josh and Chuck have you covered.

  • The Ben Shapiro Show

    Tired of the lies? Tired of the spin? Are you ready to hear the hard-hitting truth in comprehensive, conservative, principled fashion? The Ben Shapiro Show brings you all the news you need to know in the most fast moving daily program in America. Ben brutally breaks down the culture and never gives an inch! Monday thru Friday.

  • The Daily

    This is what the news should sound like. The biggest stories of our time, told by the best journalists in the world. Hosted by Michael Barbaro. Twenty minutes a day, five days a week, ready by 6 a.m.

  • Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeartRadio App.

Connect

© 2021 iHeartMedia, Inc.