Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Episodes

December 3, 2023 52 mins

Rogan Read | Deveronvale FC


Dit was 'n besondere plesier en 'n unieke geleentheid om te kon gesels met Rogan Read van Deveronvale FC, 'n opvallende figuur in die Skotse sokkerwêreld. Ons gesprek was great en baie insiggewend, waarin Rogan sy ervarings in die wêreld van sokker gedeel het. Hy het nie net gepraat oor die begin van sy loopbaan en die belangrike mense wat sy loopbaan gevorm het nie, maar ook oor die int...

Mark as Played

Marsmannetjies Vol.1 | Hardy Duvenhage


Welkom by 'n uitsonderlike gespreksreeks, waar Hugo en Hardy in diepte gesels oor die misterieuse en fasinerende onderwerp van Aliens/UFO's of Marsmannetjies. In hierdie episode deel Hardy sy unieke ervaring en perspektiewe wat hom maak glo in die bestaan van lewe elders in die heelal. Hugo, aan die ander kant, vertel 'n storie van sy oupa wat bygedra het tot sy ervarings en o...

Mark as Played
November 19, 2023 59 mins

Video Speletjies Vol.1 | Hardy Duvenhage

Welkom by die eerste volume van "Video Speletjies" met Hugo & Hardy. In hierdie chat duik ons diep in die wêreld van videospeletjies, waar ons, ons passie vir gaming deel. Ons neem 'n nostalgiese reis deur ons kinderjare, beginnende met die bespreking van ons heel eerste speletjies - vir Hardy was dit die ikoniese 'Super bro's Mario', terwyl Hugo herinneringe ...

Mark as Played
November 15, 2023 69 mins

Rohan Hiles | Onderhoud


In hierdie boeiende episode, het ons die voorreg om diep in die lewe en loopbaan van Rohan Hilles, 'n vooraanstaande forensiese ouditeur, in te delf. Rohan bied ons 'n "agter die skerms" van sy professionele loopbaan, waar hy ons vertel oor die aanvang van sy loopbaan, sy akademiese agtergrond, en sy betrokkenheid by die sleutelondersoek na die berugte 'Gupta' korruptiesaak in ...

Mark as Played
November 12, 2023 68 mins

Kallie Potas | Die Kallaman Show


Kallie Potas, die bekende aanbieder van die gewilde potgooi, "Die Kallaman Show," sluit vandag by Hugo aan vir 'n boeiende en insiggewende gesprek. In hierdie episode bied ons 'n unieke geleentheid aan om dieper in die wêreld van podcasts in te delf, temas van sy show, en die kreatiewe krag agter sy suksesvolle program.


In 'n meer persoonlike segment, gesels Kallie oo...

Mark as Played
November 5, 2023 66 mins

Evert Coetzee | Magalies Potgooi

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Evert Coetzee van die podcast, Magalies Potgooi. Evert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy verlede, draf/fietsry ens . Ons gesels oor sy verhuising na Belgium, hoekom hy die besluit gemaak het en hoe hy sy vrou ontmoet het . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Evert te kon gesels oor die impak wat hulle Potgooi op die Afrikaanse wêreld he...

Mark as Played
October 28, 2023 58 mins

Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage


BOKKE, BOKKE, BOKKE!!!

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die RUGBY Wêreldbeker 2023 se FINAL, daar is net een woord BOKKE . Hardy vertel sy oomblikke deur die game, Hugo chat oor die quaters/semi en final & nog meer stories en ons gevoelens deur als, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan & 'n episode gefokus op die BOKKE.

Geni...

Mark as Played
October 26, 2023 58 mins

KevBoii | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Kevin Smit ook bekend as KevBoii ’n Afrikaanse musiek kunstenaar van Suid-Afrika. Kev gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe musiek treffers soos "Katools", "Kamp saam Vriende" & "Stellenpotch". Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons praat ook oor die mense wat hom help, producer & vriende. Hi...

Mark as Played
October 22, 2023 56 mins

Hannes Eloff | Zondagkraal

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Hannes Eloff van Zondagkraal ’n Afrikaanse musiek band van Suid-Afrika. Hannes gee ons die kans om hom uit te vra oor holle nuwe musiek as ook sy rol by Zondagkraal. Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons praat ook oor sy persoonlike lewe en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Hannes te kon gesels oor...

Mark as Played
October 15, 2023 68 mins
Andre Ferreria | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Andre Ferreria op die podcast. Andre gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe hier in Amerika, ons gesels ook oor sy besigheid, All Roof USA, hy deel ook 'n paar stories van sy groot word in Connecticut. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Andre te kon gesels oor sy lewe, dankie aan Andre vir die awesome gesels! Geniet die een saam ons. Andre F...
Mark as Played
October 8, 2023 65 mins

Skinwalker Bosluis | Hardy Duvenhage


Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die Skinwalkers, Hardy vertel oor sy werk en sy experience met landskof. Hugo vertel oor die muziek wat hom herinner van sy jeug, luister gerust Toit diende via 'n lekker verrassing, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.


Geniet die een saam ons.


Daniel Du Toit | Youtube:
https://www.youtu...

Mark as Played
October 1, 2023 59 mins

2 Jaar Herdenking | Dewald Alberts


Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo & Dewald oor hulle podcast se 2 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy nuwe supplements ons gesels ook oor ou films en tye van Brandfort. Hierdie was 'n great chat!Dankie aan Almal wat saam ons luister! Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/⁠ Volg Afrikaa...

Mark as Played
September 24, 2023 62 mins

Rudolph Botha | Magalies Potgooi

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Rudolph Botha van die podcast, Magalies Potgooi. Rudolph gee ons die kans om hom uit te vra oor hulle podcast waar hulle gesels oor boeke/films en die doel van die lewe, hy deel ook 'n paar stories van die Australia. Ons gesels oor sy verhuising na Australia, hoekom hy die besluit gemaak het, ons gesels ook oor die brein en meditation . Hierdie wa...

Mark as Played
September 17, 2023 60 mins

De Wet Kruger Vol.2 | Groot Oom John Tenoor

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band, Groot Oom John Tenoor op die Podcast. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor die nuwe/ou album wat hulle gedrop het, hy deel ook 'n paar stories van die band. Ons gesels oor sy nuwe website, sy tyd en experience wat hy daar in gesit het ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon gese...

Mark as Played
September 10, 2023 57 mins

DJ Cloete | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met DJ Cloete van Akademia op die Podcast. DJ gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, veld & Afrikaans. Ons gesels oor sy loopbaan, sy toere na Netherland & Belgium ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met DJ te kon gesels oor die impak wat hy op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan DJ vir die awesome onderhoud!

Geniet die een saam ons.


...

Mark as Played
September 4, 2023 70 mins

Pieter van den Berg | Podcast Vriende 

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Pieter van den Berg. Pieter gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Guitar speel , sy fiets ry, waar hy studeer het, ons praat ook oor sy dae op skool en waar nou bly. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Pieter te kon gesels op ons nuwe series “Pod...

Mark as Played
August 27, 2023 60 mins

Tydmasjien Avonture | Hardy Duvenhage


Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die tydperk waarheen hulle sou reis as hulle 'n tydmasjien gehad het. Hardy vertel van sy 3 tye en Hugo vertel van sy 3 tye. Ons gesels ook oor 'n paar ander manne in die geskiedenis, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.


Geniet die een saam ons.


Join Afrikaanse Manne, ons World Cup Pre...

Mark as Played
August 20, 2023 67 mins

Brandon Solz | Podcast Vriende 

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Brandon Solz. Brandon gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Amerika , sy reis tot daar, hoekom hy SA agter gelos het, ons praat ook oor sy dae op skool en waar hy gewerk het. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Brandon te kon gesels op ons nuwe series “...

Mark as Played
August 13, 2023 63 mins

Etienne van Zyl | Titan OCR

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Etienne van Titan OCR op die Podcast. Etienne gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, krieket & Titan OCR. Ons gesels oor sy loopbaan voor 2021, sy begin van sy besigheid Titan OCR oor oefen ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Etienne te kon gesels oor die impak wat hy op die OCR  wêreld het, dankie aan Etienne vir die awesome onder...

Mark as Played
August 6, 2023 68 mins

100ste Episode | Dewald Alberts


Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor die 100ste episode op die Podcast. Hugo doen iets heeltemal anders en lees 'n kort storie voor, ons gesels daaroor op die einde van ons podcast. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan & dankie aan elke persoon wat na ons Podcast luister, ons waardeer elke liewe een van julle!
Geniet die een saam on...

Mark as Played

Popular Podcasts

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

    Crime Junkie

    If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

    The Dan Bongino Show

    He’s a former Secret Service Agent, former NYPD officer, and New York Times best-selling author. Join Dan Bongino each weekday as he tackles the hottest political issues, debunking both liberal and Republican establishment rhetoric.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    The Bobby Bones Show

    Listen to 'The Bobby Bones Show' by downloading the daily full replay.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2023 iHeartMedia, Inc.