Praat Kos Niks

Praat Kos Niks

Welkom by Praat Kos Niks! Hier praat ek oor ALLES. Wyn, flieks, slegte lirieke, boerdery, kos, en diëte!? Jy is welkom om my te email op info@kathukat.com. Podcasts kos geld, so as jy wil kan jy my as volg ondersteun: paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathukat M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848 Ek het onlangs ”low content” boeke op Amazon KDP gepubliseer indien julle sou belangstel - dit is ook ’n manier om my te ondersteun. Wie weet, dalk kan ek eendag elke dag NET podcasts doen! 100 Crossword Puzzles for Adults - https://www.amazon.com/dp/B09Y65P3ZT Fairy Friends | 50-page coloring book for children - https://www.amazon.com/dp/B09Y53Y8HJ Beach Please: 60 pages | Lined Journal - https://www.amazon.com/dp/B09Y4SF1RM My Flower Journal: 60 pages - https://www.amazon.com/dp/B09Y2L72MG Hard cover or paperback: Life is Good | 100 Page Dot Grid Journal - https://www.amazon.com/dp/B09XZH8R7R

Episodes

June 16, 2022 64 min

Soos belowe - hier is die links:

1. Ask A Mortician - https://www.youtube.com/c/AskAMortician

2. Babish Culinary Universe - https://www.youtube.com/c/bingingwithbabish/featured

3. Bright Insight - https://www.youtube.com/c/BrightInsight/featured

4. China Uncensored - https://www.youtube.com/c/ChinaUncensored

4. a) America Uncovered - https://www.youtube.com/c/AmericaUncovered

5. Dr. Eric Berg DC - https://www.youtube.com/c/DrEricBe...

Share
Mark as Played

As jy my op Patreon wil ondersteun kyk gerus hier: https://www.patreon.com/praatkosniks 

Dit is 'n maandelikse subsription service en daar is lekker ekstra bonus materiaal vir die mense wie inteken, met ander woorde VET PRET!

Die gewone podcasts sal nogsteeds verniet vir almal beskikbaar wees, maar die patrons van Praat Kos Niks sal net ekstra bonus content bykry in ruil vir hul maandelikse finansiële bydraes.

Share
Mark as Played

Dr Berg se hot tips vir jou gesondheid: https://www.youtube.com/watch?v=UqLuyop6Xtc

Die skaap slippers wat ek gekoop het is hier: https://sheepskin-slippers.co.za/ 

 

Jammer vir die phlegm - ek sal volgende keer wag tot NA die podcast om hot choccie te drink!

As jy my wil ondersteun, doen so hier: 

 

Facebook:

https://www.facebook.com/groups/praatkosniks

https://www.facebook.com/kathukat.nc 

 

Instagram:

https://www.instagram.c...

Share
Mark as Played
April 30, 2022 33 min

As jy 'n silencer nodig het vir jou winter jag - stuur 'n email na info@phprecision.co.za  

As jy 'n bydrae wil maak tot my passive income aka meer podcasts:

paypal.me/marethaspangenberg M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848

Insta en Twitter: @praatkosniks

As jy vir MY 'n email wil stuur - praatkosniks@gmail.com 

 

Share
Mark as Played
April 28, 2022 49 min

Instagram: @kathukat / @praatkosniks

Twitter: @kathukat / @praatkosniks

Romantiques in Hermanus!

1150 on Bain gastehuis in Keimoes!

As jy so gaaf sal wees - gee daar 'n 5 ster review, toe seblief? Ek belowe ek sal volgende keer minder hoes!

N.S. Dankie JACQUES DU TOIT!!!

Share
Mark as Played
March 22, 2022 53 min

Hier is die website met al die quotes van The Subtle Art of Not Giving A F*ck.

Onthou om Cat Burglar op Netflix te kyk!

Sluit aan by Udemy en koop vir jou kursusse - jy sal nie spyt wees nie! 

Sluit VERNIET aan by FitOn en SCREW die gym!

As jy enige goeie lifehacks het vir my boek, email dit na praatkosniks@gmail.com asseblief.

 

Share
Mark as Played
March 15, 2022 5 min

Jy kan hierdie belaglikheid op YouTube aanskou!

As jy ook "The Subtle Art of Not Giving a F*ck" wil lees, kan jy dit hier koop. Ek kry nie royalties vir die boek nie, ek hou net daarvan, ok.

Share
Mark as Played
March 10, 2022 3 min

Skiet met 'n titel! Ons maak sommer nou nou weer 'n podcast terwyl ons wag vir Eskom om ons krag aan te sit. Waaroor moet ons chat?

Whatsapp: 083 467 3312

E-mail: praatkosniks@gmail.com

Share
Mark as Played
November 28, 2021 31 min

Hier is die YouTube video waaroor ek praat in Deel 1 & 2: https://www.youtube.com/watch?v=eJt_afGN3IQ&t=2s 

Hier is die tydlyn van die gebeure: https://www.biography.com/news/casey-anthony-muder-trial-timeline-facts 

Share
Mark as Played
November 22, 2021 21 min

In vandag se podcast praat ek oor Casey Anthony en haar vermiste dogter, Caylee. Dit is baie ontstellend! Ek wou nie die episode te lank maak nie, so deel twee sal binnekort volg.

Ek sal in deel 2 al die links deurgee as julle die video footage wil kyk!

Share
Mark as Played
November 18, 2021 37 min

Hier is die skryf app wat ek gebruik: https://reedsy.com/

As jy 'n silencer soek vir jou jaggeweer - stuur e-pos na info@phprecision.co.za

As jy nog Kersgeskenke moet koop, click hier: https://kathukat.com/shop/ 

Series wat ek tans kyk op Netflix: https://www.youtube.com/watch?v=_EonRi0yQOE 

F is for Family (season 5 begin 25/11): https://www.youtube.com/watch?v=f2AmK5QVtbg 

Archer (season 12 begin 01/12): http...

Share
Mark as Played
November 8, 2021 23 min

Eskom suig HOL. 

Julle kan my dag beter maak deur hierdie episode te share op Facebook asseblief!

Julle kan ook vir julle parfuum (sodat jy nie stink nie), aloe gel (as jy gebrand het), of hydrosols (as jy warm kry) koop by my winkel :)

Share
Mark as Played

So weereens, jammer oor gisteraand se swak gehalte podcast, niks wat ons nou daaraan kan doen nie, Eskom het ons maar net soos gewoonlik in die steek gelaat!

Hier is die link na my artikel van die velsorg roetine wat ek volg. In die artikel is skakels waarop jy kan click om die produkte te koop!

Shop hier vir Aloe Gel!

Shop hier vir collagen!

P.S. Herman het sy Treasure Hunt gewen by Red Sands!!! 

Share
Mark as Played
November 5, 2021 57 min

Okay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke geba...

Share
Mark as Played
November 1, 2021 51 min

Ek en Herman praat oor Halloween movies, vinnige petrol, en Power Rangers! Ons volgende live show gaan eerskomende Vrydag (5 November 2021) om 7 pm wees!

Share
Mark as Played
October 21, 2021 63 min

Dit was my eerste live show OOIT en ek het dit ALLEEN gedoen. Ek het darem ondersteuning gehad van Hannes en Amorita uit Vredendal uit, baie dankie julle is awesome!!!

Hierdie is my laaste podcast vir 'n rukkie, bloot net omdat ek nog wag vir sponsors! Dit kos min of meer R1600 per jaar om die podcast aan die gang te hou. As jy belang stel om 'n donasie te maak stuur asseblief 'n e-pos na info@kathukat.com. Ek sal ...

Share
Mark as Played
October 15, 2021 43 min

Ons het vanaand nie net een gas nie, maar TWEE! Ek, Herman, en GP praat bietjie nonsens! Laat weet my watter deel was jou gunsteling, dan maak ons 'n plan om meer te maak! Ons is regtig ook opsoek na sponsors vir ons podcast, na vanaand het ons nog 80 minute van free recording oor, so as jy hou van wat ons doen en jy wil hê ons moet nog maak, ondersteun ons asseblief hier:

paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathuka...

Share
Mark as Played
October 15, 2021 1 min

Vanaand is dit ek, Herman, en GP! Ons gaan braai, bier drink (en wyn), en gesels! As jy vir ons vrae wil stuur, stuur hulle na info@kathukat.com. Laat weet ons ook as jy in 'n ander land is en jy luister saam.

Ondersteun my asseblief hier: paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathukat M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848

 

Share
Mark as Played
October 8, 2021 36 min

My gas vanaand was Herman Loots! Hy is my kêrel en 'n ambagsman, in daardie spesifieke volgorde :) Hy vertel vir ons van sy 'conspiracy theories' en hoekom 'n mens nie moet vis eet nie!? Deel hierdie episode op sosiale media met #PraatKosNiks sodat almal en hul oumas dit kan luister!

@PraatKosNiks op Twitter en Instagram

paypal.me/marethaspangenberg  https://ko-fi.com/kathukat M Spangenberg, FNB, Tjek, 6248414...

Share
Mark as Played

Popular Podcasts

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

    Morbid: A True Crime Podcast

    It’s a lighthearted nightmare in here, weirdos! Morbid is a true crime, creepy history and all things spooky podcast hosted by an autopsy technician and a hairstylist. Join us for a heavy dose of research with a dash of comedy thrown in for flavor.

    The Daily

    This is what the news should sound like. The biggest stories of our time, told by the best journalists in the world. Hosted by Michael Barbaro. Twenty minutes a day, five days a week, ready by 6 a.m.

    Crime Junkie

    If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

Advertise With Us

For You

    Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

    Connect

    © 2022 iHeartMedia, Inc.