Nuusagenda

Nuusagenda

Die Nuusagenda kyk na die belangrikste nuus van die dag in Suid-Afrika. Die Nuusagenda is opgestel en opgeneem deur Reint Dykema, Kennisbestuurder by AfriForum Navorsingsinstituut.

Episodes

December 23, 2025 5 mins
  • Bou vs breek

AfriForum @afriforum AfriForum vier in 2026 ’n volle twee dekades van veg en bou. Ons veg vir dit wat goed en mooi is en bewaar moet word, maar ons bou ook nuut en brei uit.

AfriForum se jaartema vir 2026 – “Ons is gemeenskapsbouers” – het Ilze Nieuwoudt, hoof van Media by AfriForum, opnuut laat dink oor dit wat die organisasie bou. Wat is ’n gemeenskap dan? En hoekom wil ons en moet ons daaraan bou?  Só bou...

Mark as Played
  • Veldtog teen AfriForum

Kallie Kriel: ‘Kritiseer ons gerus, maar moenie lieg nie’

Kallie Kriel loop deur oor sy bewering dat twee bekende Suid-Afrikaanse joernaliste deur die Staatsveiligheidsagentskap en die departement van internasionale betrekkinge en samewerking vergoed word om AfriForum en Solidariteit te diskrediteer.

Julle sê julle het betroubare inligting van ’n bekende oudjoernalis vir jul bewerings? Wie is die b...

Mark as Played
  • Stand van sake
  • Suid-Afrikaanse owerhede het 'n Amerikaanse vlugtelingfasiliteit in Johannesburg bestorm, wat gelei het tot die inhegtenisneming van Keniaanse burgers.
  • Die Suid-Afrikaanse regering het Amerikaanse bewerings ontken dat sy personeel in 'n klopjag op die fasiliteit "aangehou" is en dat mense teenwoordig geïntimideer is.
  • Daar is 'n beduidende verdeeldheid tussen die Suid-Afrikaanse regering en AfriForum, met die reg...
Mark as Played
  • Vertolking van gebeure verskil

The Citizen berig: Teenstrydige weergawes na vore na klopjag by Amerikaanse lugtelingverwerkingsterrein

Binnelandse sake dring daarop aan dat die klopjag-operasie wettig was en nie verband hou met diplomatieke inmenging nie.

Daar is verskillende weergawes van wat Dinsdag in Johannesburg gebeur het op 'n plek waar Amerikaanse regeringsamptenare vlugtelingaansoeke van Afrikaners verwerk het.

...

Mark as Played
  • Voortrekkermonument en ander feeste goed ondersteun

Dirk Hemann skryf: Daar is oral rekordgetalle by Geloftefeeste.

Grootste Geloftedag-viering in dekades by Voortrekkermonument

“Geloftedag se betekenis word nie in getalle gemeet nie, maar in die wete dat God gister en vandag getrou is, en dat ons deur sy genade alleen ʼn hoopvolle toekoms kan bou.”

Geloftefees | Nagenoeg 40 000 besoekers by Voortrekkermonument

Nagenoeg 4...

Mark as Played
  • Senator John Kennedy beskryf Suid-Afrika as "Amerika se vyand"

StephanZA video berig:  'n Massiewe geopolitieke bom het oornag in die VSA geval - en dit het direkte gevolge vir Suid-Afrika. Senator John Kennedy het nou openlik na Suid-Afrika verwys as "Amerika se vyand", wat 'n dramatiese eskalasie aandui in hoe die VSA die ANC-regering, sy alliansies en sy handelsgedrag onder AGOA beskou.

  • Die SA R3-triljoen-strateg...
Mark as Played
  • SA bly verbind aan die G20

Kabinet: SA onwrikbaar toegewy aan G20, Trump se kilheid ten spyt

Suid-Afrika se toewyding aan die G20 se beginsels en samewerkingsraamwerk bly onwrikbaar, ondanks pres. Donald Trump en Amerika se voorneme om die land by aanstaande jaar se G20-aktiwiteite uit te sluit.

Khumbudzo Ntshavheni, minister in die presidensie, het Woensdag so namens pres. Cyril Ramaphosa en sy kabinet gesê toe sy die b...

Mark as Played
  • ‘Wit slagofferskap’

Maroela Media berig: Ramaphosa sê oor ‘wit slagofferskap’

“Sommige in ons samelewing kleef egter steeds aan idees van rasse-meerderwaardigheid en probeer om rassevoorreg te handhaaf,” het Ramaphosa Maandag op die ANC se vyfde hoofraadsvergadering in Boksburg gesê.

  • ANC verloor wit steun

Netwerk 24 berig ‘ANC se eie skuld dat hy wit steun verloor’

Dit is die ANC se eie skuld dat wit Suid-Afri...

Mark as Played
  • Ramaphosa bly

Netwerk 24 berig Cyril is ’n bate vir die ANC en sy posisie is veilig, sê Fikile

Hoewel daar pogings sal wees om die hoofraadsvergadering van die ANC vandeesweek met leierskapkwessies te ontwrig, sal geen ongedissiplineerdheid geduld word nie en is pres. Cyril Ramaphosa se posisie as partyleier veilig.

Dit was Sondagmiddag die boodskap van Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, op die vooraand van...

Mark as Played
  • Trump verwyder alle Suid-Afrikaanse inhoud op G20-webwerf

Maroela Media berig Trump verwyder alle Suid-Afrikaanse inhoud op G20-webwerf

Die G20-webwerf het slegs ʼn landingsblad, waar ʼn swart-wit foto van Trump verskyn met die teks, “Miami 2026. The best is yet to come”.

Kyk ook: Colonel Chris Wyatt video Trump verwyder Suid-Afrikaanse inhoud van die amptelike G20-webwerf! Wat het Ramaphosa te sê?

  • Ramaphosa se toespr...
Mark as Played
  • Ramaphosa praat met die land en gee “ander” die skuld

Opmerking: In sy toespraak aan die land gisteraand het President Ramaphosa alle verantwoordelikheid vir die agteruitgang in die VSA-SA verhoudings aan 'ander' toegeskryf.

Niks van sy, sy party se of sy regering se kant nie. Geen moontlikheid dat hul eie ideologiese en beleidskeuses hiertoe gelei het nie.

Verder is die “ander” ‘n wye begrip maar dit is ‘n verwysing na ...

Mark as Played
  • G20 slegs op uitnodiging

Bloomberg berig: Wanneer Donald Trump die Groep van 20 volgende jaar by sy privaat gholfoord in Miami verwelkom, sal hy besluit wie op die gastelys is.

Dit is duidelik nadat die Amerikaanse president Woensdag in 'n sosiale media-plasing gesê het dat hy Suid-Afrika, die houer van vanjaar se G-20-presidentskap en die voorwerp van die Amerikaanse president se woede vir 'n geruime tyd, nie sal nooi n...

Mark as Played
  • Suid-Afrika verwag dat die VSA dit volgende jaar van G20-gesprekke sal uitsluit.

Bloomberg berig: Suid-Afrika verwag dat die VSA dit volgende jaar van G20-gesprekke sal uitsluit

  • Suid-Afrika verwag om deur die VSA in kennis gestel te word dat dit tydens sy presidentskap van deelname aan Groep van 20-vergaderings uitgesluit sal word, volgens mense vertroud met die saak.
  • Die VSA het Suid-Afrika se G20-presidentskap en ...
Mark as Played
  • VSA stel nuwe wetsontwerp voor om Suid-Afrika te straf

Businesstech berig: Die Amerikaanse senator John Kennedy het 'n nuwe wetsontwerp ingedien om die Afrika-groei- en geleentheidswet (AGOA) vir twee jaar te verleng wat Suid-Afrika eksplisiet uitsluit.

Die wetsontwerp is einde September by die Amerikaanse senaat ingedien toe AGOA amptelik verval het, wat 'n einde gebring het aan die 25 jaar oue program.

Die wetsontwerp ...

Mark as Played
  • G20 suksesvol aangebied volgens Ramaphosa

Maroela Media berig: G20 | Dankie, Suid-Afrika

“Ons kan trots wees op wat ons as land bereik het. Dit was die eerste keer dat die G20 in Afrika aangebied is, en ons het die geleentheid gebruik om Afrika se groei en ontwikkeling in die kollig te plaas.”

Netwerk 24 berig SA kan trots wees op wat suksesvolle G20 bereik het, sê Cyril

Suid-Afrika se G20-presidentskap was gewortel in d...

Mark as Played
  • VSA gaan nie deelneem aan die G20 nie.

Maroela Media berig G20-boikot g’n van die baan – Withuis

“Die Verenigde State neem nié deel aan amptelike gesprekke by die G20 in Suid-Afrika nie.”

Die Burger berig op sy voorblad G20-‘ommeswaai’: VSA ontken hy neem aan beraad deel

Die Withuis beskuldig pres. Cyril Ramaphosa daarvan dat hy “fopnuus” versprei deur te sê dat Amerika op die nippertjie ’n U-draai gemaak en besluit het ...

Mark as Played
  • SA gaan formele verklaring uitreik

Die SAUK berig: President Cyril Ramaphosa sê 'n formele verklaring sal by die G20-beraad in Johannesburg uitgereik word en dring daarop aan dat Suid-Afrika nie geboelie sal word nie.

Die SAUK berig: President Cyril Ramaphosa sê: "Daar moet geen boeliegedrag van een nasie deur 'n ander nasie wees nie, ons is almal gelyk."

  • Geen verklaring versoek van die VSA

Maroela Media berig...

Mark as Played
  • Nuwe beskuldiging

 AfriForum gaan ook die verslag aan die ambassades van al die G20-lande oorhandig om hulle in te lig oor hoe die regte van minderheidsgroepe, in die einste land wat hulle vir die 2025 G20-beraad besoek, geskend word. AfriForum sal ook die bevindinge van die verslag later vandeesmaand by die

Die Amerikaanse president Donald Trump het weer teen Suid-Afrika uitgevaar en gesê die land het “uiters sleg opget...

Mark as Played
  • Die wêreld moet weet-verslag

AfriForum live video: AfriForum publiseer nuwe Die wêreld moet weet-verslag tydens ’n mediakonferensie bekend. Hierdie verslag dokumenteer breedvoerig hoe Afrikaners en ander minderhede in Suid-Afrika geteiken word, as sondebokke uitgekryt word, uitgesluit word, vermoor word en teen gediskrimineer word. AfriForum sal ook die besonderhede van sy komende internasionale skakelveldtog aankondig.

...

Mark as Played
  • Ramaphosa erken Onteieningswet is ongrondwetlik

Maroela Media berig Ramaphosa erken Onteieningswet is ongrondwetlik

Pres. Cyril Ramaphosa vra die hof in ʼn beëdigde verklaring om die “ongrondwetlikheid” van die artikel “reg te stel” deur self bepaalde wysigings “in die artikels in te lees”.

  • Ramaphosa moet verantwoordelik gehou word vir skakede

Netwerk 24 berig Onteieningswet ongrondwetlik: ‘Hou CR self verantwo...

Mark as Played

Popular Podcasts

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

    The Breakfast Club

    The World's Most Dangerous Morning Show, The Breakfast Club, With DJ Envy, Jess Hilarious, And Charlamagne Tha God!

    The Clay Travis and Buck Sexton Show

    The Clay Travis and Buck Sexton Show. Clay Travis and Buck Sexton tackle the biggest stories in news, politics and current events with intelligence and humor. From the border crisis, to the madness of cancel culture and far-left missteps, Clay and Buck guide listeners through the latest headlines and hot topics with fun and entertaining conversations and opinions.

    Crime Junkie

    Does hearing about a true crime case always leave you scouring the internet for the truth behind the story? Dive into your next mystery with Crime Junkie. Every Monday, join your host Ashley Flowers as she unravels all the details of infamous and underreported true crime cases with her best friend Brit Prawat. From cold cases to missing persons and heroes in our community who seek justice, Crime Junkie is your destination for theories and stories you won’t hear anywhere else. Whether you're a seasoned true crime enthusiast or new to the genre, you'll find yourself on the edge of your seat awaiting a new episode every Monday. If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people. Follow to join a community of Crime Junkies! Crime Junkie is presented by Audiochuck Media Company.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2025 iHeartMedia, Inc.