In hierdie episode van Vryspraak gesels Alistair van Heerden met Karmien Buys, 'n vooraanstaande figuur in Solidariteit Helpende Hand Jeug, oor maatskaplike uitdagings onder jong Afrikaners en hoe ons as Christene die lig van Christus kan reflekteer te midde van gebrokenheid. Met die Bybel as ons onwrikbare gids, ondersoek ons praktiese maniere waarop geloof omskep kan word in aksie.
Die gesprek fokus op die rol van kerk en gemeenskapsorganisasies, die uitdagings van pluralisme, en die belangrikheid van identiteit as mense geskape na God se beeld. Ons ondersoek hoe jong Afrikaners 'n positiewe impak kan maak deur betrokkenheid en diens, asook hoe organisasies soos Helpende Hand 'n verskil maak deur hoop te bring en volhoubare oplossings te skep in 'n samelewing wat dikwels ontmoedig word deur wanbestuur en onreg. Luister saam en ontdek hoe ons verantwoordelikheid teenoor ons gemeenskappe gegrond is in die waarheid van God se Woord, en hoe ons geloof die dryfveer kan wees vir betekenisvolle verandering.
Besoek gerus ons webtuiste: https://begrondinstituut.co.za/
Besoek gerus ons Facebook blad: https://www.facebook.com/Begrondinstituut
Besoek gerus ons op X: https://x.com/BybelGrondslag
United States of Kennedy
United States of Kennedy is a podcast about our cultural fascination with the Kennedy dynasty. Every week, hosts Lyra Smith and George Civeris go into one aspect of the Kennedy story.
Stuff You Should Know
If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.
Dateline NBC
Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com