In hierdie tweede episode van ons reeks oor die verbond, gesels Alistair van Heerden weer met dr. Wikus Buys – hierdie keer oor die verbond in die konteks van die kerk en die breër gemeenskap d.w.s. die burgerlike lewe. As God Sy volk deur die verbond aan Hom bind, wat beteken dit vir die kerk as ‘n verbondsgemeenskap? Hoe moet die kerk hierdie verbond uitleef en watter verantwoordelikhede bring dit mee?
Ons verken hoe die verbond nie net ‘n persoonlike geloofsband is nie, maar ‘n werklikheid wat die kerk as ‘n liggaam van gelowiges vorm. Verder kyk ons na die impak van die verbond op die burgerlike lewe: Hoe beïnvloed die verbond ons rol in die gemeenskap? Wat sê dit oor geregtigheid, leierskap en die Christelike se roeping om lig en sout in die wêreld te wees?
Sluit aan by hierdie diep gesprek oor hoe die verbond nie net ons geestelike lewe vorm nie, maar ook ons roeping as kerk en volk in ‘n gebroke wêreld.
Dateline NBC
Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com
24/7 News: The Latest
The latest news in 4 minutes updated every hour, every day.
Therapy Gecko
An unlicensed lizard psychologist travels the universe talking to strangers about absolutely nothing. TO CALL THE GECKO: follow me on https://www.twitch.tv/lyleforever to get a notification for when I am taking calls. I am usually live Mondays, Wednesdays, and Fridays but lately a lot of other times too. I am a gecko.