All Episodes

April 4, 2025 42 mins

In hierdie tweede aflewering van ons twee-deel reeks oor Vindiciae Contra Tyrannos, duik ons dieper in die laaste twee vrae van hierdie monumentale traktaat wat sedert die 16de eeu ‘n fondasie gelê het vir gereformeerde politieke denke:

1. Mag buitelandse heersers hulp verleen aan ‘n volk wat ly onder tirannie?

2. Mag plaaslike amptenare weerstand bied teen ‘n tirannieke koning, en wat is hulle plig teenoor die volk?

Ons gas, dr. Adi Schlebusch, keer terug om hierdie vrae met ons te ontleed. As hoofnavorser van die Pactum Instituut en vertaler van hierdie werk na Afrikaans, bring hy unieke insigte oor hoe die Vindiciae die konsep van mag onder gesag verstaan—‘n belangrike aspek van die gereformeerde verstaan van politieke verantwoordelikheid.

Die traktaat beroep hom sterk op die verbondsmatige verhouding nie net tussen God en koning nie, maar ook tussen koning en volk, en tussen verskillende vlakke van gesag. Hieruit vloei belangrike implikasies: kan en mag ‘n plaaslike maghebber optree teen ‘n koning wat die verbond verbreek? En watter rol speel ander nasies in die beskerming van reg en geregtigheid?

Ons ondersoek hoe hierdie idees deur die eeue ontvou het, en vra hoe dit van toepassing is op ons huidige kulturele en politieke landskap as Afrikaners. Kan beginsels van geregtige verset vandag nog betekenis dra – en hoe moet dit prakties lyk binne die raamwerk van die Skrif en ons gereformeerde belydenis?

Luister saam vir ‘n diepgaande gesprek oor gereformeerde politieke verantwoordelikheid, die erns van mag en gesag, en die rol van die gelowige binne die samelewing.

Mark as Played

Advertise With Us

Popular Podcasts

Stuff You Should Know
Cardiac Cowboys

Cardiac Cowboys

The heart was always off-limits to surgeons. Cutting into it spelled instant death for the patient. That is, until a ragtag group of doctors scattered across the Midwest and Texas decided to throw out the rule book. Working in makeshift laboratories and home garages, using medical devices made from scavenged machine parts and beer tubes, these men and women invented the field of open heart surgery. Odds are, someone you know is alive because of them. So why has history left them behind? Presented by Chris Pine, CARDIAC COWBOYS tells the gripping true story behind the birth of heart surgery, and the young, Greatest Generation doctors who made it happen. For years, they competed and feuded, racing to be the first, the best, and the most prolific. Some appeared on the cover of Time Magazine, operated on kings and advised presidents. Others ended up disgraced, penniless, and convicted of felonies. Together, they ignited a revolution in medicine, and changed the world.

The Joe Rogan Experience

The Joe Rogan Experience

The official podcast of comedian Joe Rogan.

Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2025 iHeartMedia, Inc.