In hierdie spesiale episode sit ons saam met dr. Wikus Buys, gereformeerde denker, en Werner Fourie, ’n ekonomiese navorser wat onlangs ’n diepgaande verslag gepubliseer het getiteld Die Stad in die Hart van Afrika – ’n visie vir die verdere ekonomiese ontwikkeling van Orania.
Ons ondersoek die kernvrae: Hoe lyk ‘n gesonde ekonomie? Wat beteken dit om ekonomiese strukture te bou wat nie net wins gedrewe is nie, maar ook gemeenskapsgegrond en verbondsmatig?
Werner deel insigte uit sy navorsing oor ekonomiese volhoubaarheid, infrastruktuurontwikkeling, en die unieke model van selfstandigheid wat Orania nastreef. Dr. Buys bring teologiese diepte tot die gesprek deur hierdie temas te plaas binne die raamwerk van die kultuuropdrag en die idee van Christus se koningskap oor alle dle van die lewe – ook die ekonomiese.
Ons bespreek ook die uitdagings van ekonomiese ontwikkeling binne ’n klein gemeenskap, en vra of Orania se model iets is wat elders toegepas kan word – of selfs moet word. Wat kan ons leer oor vryheid, verantwoordelikheid en die herwinning van gemeenskaplike strukture vanuit ‘n Bybels-gefundeerde wêreldbeskouing?
Skakel in vir ’n gesprek waar geloof en ekonomie hande vat, en waar die droom van ‘n selfstandige stad in Afrika se hart diepte kry deur denke wat wortel in die Gereformeerde tradisie.
Stuff You Should Know
If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.
Cardiac Cowboys
The heart was always off-limits to surgeons. Cutting into it spelled instant death for the patient. That is, until a ragtag group of doctors scattered across the Midwest and Texas decided to throw out the rule book. Working in makeshift laboratories and home garages, using medical devices made from scavenged machine parts and beer tubes, these men and women invented the field of open heart surgery. Odds are, someone you know is alive because of them. So why has history left them behind? Presented by Chris Pine, CARDIAC COWBOYS tells the gripping true story behind the birth of heart surgery, and the young, Greatest Generation doctors who made it happen. For years, they competed and feuded, racing to be the first, the best, and the most prolific. Some appeared on the cover of Time Magazine, operated on kings and advised presidents. Others ended up disgraced, penniless, and convicted of felonies. Together, they ignited a revolution in medicine, and changed the world.
The Joe Rogan Experience
The official podcast of comedian Joe Rogan.