TO PODCAST #51 Willem Evenwel |Afrikaans| Programmer: What lessons did we not learn as kids?
Ek ken vir Willem meer as 10 jaar. Ons het op dieselfde dorp groot geword en in dieselfde kringe beweeg. Op Stellenbosch gedurende die 2000s, was dit gewoonlik Mystics, Bohemia, trance parties, etc. Toe ek Willem bel vir 'n Covid catch-up tune hy my van sy idee van 'lesse wat ons nie as kinders geleer was nie wat ons sou help vir adulthood' bevoorbeeld hoe om 'n ordentlike CV te design. Ons chat het gegaan rondom hoe Suid-Afrika en die wereld verander het soos ons volwassenes geword het wat beteken die skool curriculums en ons ouers se waardes nie ons gehelp het nie, miskien teen ons werk.
Willem werk as 'n Program Manager vir 'n internasionale firma, maak musiek in sy vrye tyd, is onlangs getroud met sy pragtige vrou, speel indoor krieket en is 'n mens wie sy lewe tot die beste van sy vermoë probeer leef met 'n sterk waardesisteem.
Stuff You Should Know
If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.
Dateline NBC
Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com
The Breakfast Club
The World's Most Dangerous Morning Show, The Breakfast Club, With DJ Envy, Jess Hilarious, And Charlamagne Tha God!