All Episodes

June 11, 2020 • 60 mins

Ep #52 Truchen Vorndran |Afrikaans| Teaching English in Korea   

As jy 'n onderwyser in Korea was, is dit maybe 'n walk down memory lane vir jou. As jy 'n onderwyser in Korea wil wees, is dit maybe 'n insightful chat oor wat om te verwag.   


Ek en Truchen het klomp jare terug saam gewerk en gereeld na werk lang stories gesels oor die lewe wat ek baie van gehou het. Deel van haar verlede waaroor sy baie passievol  praat is haar tyd in Korea as 'n Engelse onderwyseres. Sy het ook intussen in Vietnam as 'n Engelse onderwyseres gewerk en is huidiglik 'n voltydse skool onnie is SA ;)  


Hierdie podcast was om vir haar die volgende te vra: 1. Hoekom sy Korea toe gegaan het,  2. wat haar ondervinding was as 'n 'Westerner',  3. hoekom sy so baie van haar tyd daar gehou het,  4. wat van die Ooste lok haar en hoe compare ons onderwyssisteem met Korea, 5. Watter tipe aanpassing was dit? 6. Watter observasies kan sy maak van Korea en SA.   Ek love hoe Truchen meer level-headed as ek gesels en het dit vreeslik baie geniet. Ek hoop julle ook.

Mark as Played

Advertise With Us

Popular Podcasts

Stuff You Should Know
Dateline NBC

Dateline NBC

Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

The Breakfast Club

The Breakfast Club

The World's Most Dangerous Morning Show, The Breakfast Club, With DJ Envy, Jess Hilarious, And Charlamagne Tha God!

Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2025 iHeartMedia, Inc.