Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Episodes

January 11, 2026 32 mins

Lees: Deut. 4: 1 – 20

Fokus: Deut. 4: 7

God is verhewe en groter as enige ander god. Sy nabyheid ken geen perke nie.

Mark as Played

Lees: Eksodus 14: 1 – 19

Fokus: Eksodus 14: 13, 14

Die Here sal self vir julle veg. Julle moet net stilbly.

Mark as Played
December 7, 2025 33 mins

Lees: 1 Joh 4: 7-21. 

Fokus: 1 Joh 4: 18. 

Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees. 

·       Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat voorlê en kan gebeur. 

·       Ons leef dikwels (ook in ons verhouding met God) volgens die wêreldse standaard: Jy ontvang wat jy verdien! Johannes noem dit: “vrees verwag straf.” 

·       Mense prob...

Mark as Played
November 23, 2025 43 mins

Lees: Isaiah 1: 1 – 31

Being Children of God

Mark as Played
November 9, 2025 33 mins

Lees: Eks 20:1-21.
Fokus: Eks 20:18-21.
Nader tot God! 

·       Die doel van die wet van God was nooit dat dit 'n vereiste is om gered of aanvaar te word nie. 

·       Redes waarom mense dikwels op 'n afstand bly vanaf God:
1. Verkeerde aanname dat God ontoeganklik is en Hy jou nooit kan liefhê vanweë jou sondige verlede nie (v 19).
2. Party mense vermy God reeds omdat hulle wil aanhou sondig (v 20)....

Mark as Played
November 2, 2025 33 mins

Lees: Eks 17: 8-16.

Fokus: Eks 17: 15 (AFR53).

Die Here is my banier van oorwinning! 

·       Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar en noem dit: “Die Here is my banier.” 

·       Die Here is self by sy volk teenwoordig in hulle stryd. Sy volk vergader rondom Hom soos rondom ‘n banier. Hy bind hulle saam tot ‘n eenhei...

Mark as Played
October 26, 2025 34 mins

Psalm 101:1-3 and 1 Timothy 3:15As my Household, so shall the church be.

Mark as Played
October 19, 2025 30 mins

Lees: Eks 17:8-16. 

Fokus: Eks 17:11. 

Om te lewe deur die geloof is om ook tegelykertyd al jou kragte in te span (deel 2).  

·       Terwyl Moses alles van God verwag en voorbidding doen op die heuwel, het Josua en sy manne onder geveg teen die Amalekiete. 

·       Wat jy glo kom uit in jou optrede. As jy iets glo, sal jy dit ook doen. As jy nie doen nie, is jou geloof maar net wensdenkery. 

·       Ons mense kan alleen w...

Mark as Played

Pastoor Müller Crauwcamp van FEBA Radio gaan vandag die Woordbediening doen.

Lees: Johannes 1: 4 – 5

Lig...

Mark as Played
September 21, 2025 37 mins

Lees: Eks 16:1-4, 13-21 en 17:8-16. 

Fokus: Eks 17:11. 

Om te lewe deur die geloof is om alles van God te verwag.  

·       Moses is die heuwel op om voorbidding te gaan doen ogv God se beloftes. 

·       Ons kan in die geloof verseker weet dat God ons gebede hoor, want ons bid in die Naam van onse Here Jesus Christus. 

·       Elke dag moet jy nuwe vars manna van God ontvang (Eks 16:4) – dit is die huidige spesifieke Woor...

Mark as Played

'n Bemoedigende boodskap uit Eks 33:12-17 met die tema: Die Here se teenwoordigheid bring vrede!

Mark as Played
September 14, 2025 32 mins

Lees: Eks 15:20-27. 

Fokus: Eks 15:24-26. 

Die Here genees bitterheid.  

·       Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang. 

·       Elke beproewing in die woestyn maak jou bitter of beter. 

·       Soos die bitterheid van die lewe gekom het deur ‘n boom (van kennis van goed en kwaad), so sal ook die genesing kom deur ‘n boom – die boom van die kruis op Golgota (Gal 3:14,14). 

·       Die Here openbaar Ho...

Mark as Played

'n Bemoedigende boodskap uit Matt 5:10-12 deur ouderling Pieter de Klerk.

Mark as Played
September 7, 2025 32 mins

Lees: Eks 16: 2-3; 17: 3; 32: 2-4 en Num 14: 1-4, 26-35. 

Fokus: Eks 16: 2-3. 

God het ons vry gemaak in Christus om ons skeppingsdoel te kan lewe.  

·       Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang. 

·       “Die tirannie van die bekende.” 

·       Die vry mens in Christus sal eerder vergaan in die woestyn terwyl hy besig is om sy skeppingsdoel na te volg, as om terug te keer na slawerny. 

·       Vryhe...

Mark as Played

'n Bemoedigende boodskap uit Rom 12:3-5 met die tema: Ons het mekaar nodig!

Mark as Played
August 31, 2025 29 mins

Lees: Psalm 16:1-11. 

Fokus: Psalm 16:8 (AFR53). 

Wie gelowig die teenwoordigheid van die Here aanvaar, is verseker van ‘n vaste lewenskoers, veiligheid en vreugde. 

·       Die belewing van God se teenwoordigheid is ‘n werklikheid, want Jesus Christus het opgestaan uit die dood om saam met sy kerk te leef. 

·       Teenwoordigheid van die Here bring veiligheid (v 9). 

·       Teenwoordigheid van die Here bring lewenskoers...

Mark as Played

Lees Openbaring 3:14-21

Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath

Mark as Played
August 24, 2025 35 mins

Lees: Mal 4: 1-6. 

Fokus: Mal 4: 6 (AFR53). 

Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders. 

·       Die hart van God. 

·       Die hart van vaders. 

·       Die hart van kinders. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

·       Wie is die profeet Elia in ons fokusvers wat gaan kom voor die dag van die Here? 

·       Wat is die taak en roeping van die eindtyd kerk? (vgl Luk 1: 17) 

·       Wat is...

Mark as Played

n Bemoedigende boodskap uit Hand 2:18,19 met die tema: Die Heilige Gees kom oor ons as dienaars en dienaresse.

Mark as Played
August 17, 2025 29 mins

Lees Psalm 42

O my siel, ek’s dors!

Mark as Played

Popular Podcasts

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Crime Junkie

    Does hearing about a true crime case always leave you scouring the internet for the truth behind the story? Dive into your next mystery with Crime Junkie. Every Monday, join your host Ashley Flowers as she unravels all the details of infamous and underreported true crime cases with her best friend Brit Prawat. From cold cases to missing persons and heroes in our community who seek justice, Crime Junkie is your destination for theories and stories you won’t hear anywhere else. Whether you're a seasoned true crime enthusiast or new to the genre, you'll find yourself on the edge of your seat awaiting a new episode every Monday. If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people. Follow to join a community of Crime Junkies! Crime Junkie is presented by Audiochuck Media Company.

    NFL Daily with Gregg Rosenthal

    Gregg Rosenthal and a rotating crew of elite NFL Media co-hosts, including Patrick Claybon, Colleen Wolfe, Steve Wyche, Nick Shook and Jourdan Rodrigue of The Athletic get you caught up daily on all the NFL news and analysis you need to be smarter and funnier than your friends.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

    The Breakfast Club

    The World's Most Dangerous Morning Show, The Breakfast Club, With DJ Envy, Jess Hilarious, And Charlamagne Tha God!

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2026 iHeartMedia, Inc.