'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Vandag lees ons van Jesus se verhoor voor Pilatus en Herodes. Sonder wettige aanklagte en behoorlike bewyse word die onskuldige Jesus, skuldig bevind, bloot net omdat die geskreeu en aandrang van die skare die oorhand gekry het.
Jesus word gekruisig en begrawe, en dit bring ons aan die einde van 'n lang en hartseer dag. Die dag wat ons vandag ken as Goeie Vrydag.
We are encouraged to stand on the promises of God, and to trust God to be faithful to keep His promises.
Jesus is in die tuin van Getsemani waar Hy tot Sy Vader bid, waar Judas Hom verraai, en waar Hy gevange geneem word.
Jesus word geslaan en gespot, en verskyn voor die Joodse raad, waar Hy op onreëlmatige manier verhoor en skuldig bevind word.
Dit is die tyd vir die fees van die ongesuurde brode, die Pasga, oftewel die Paasfees, en dit is by hierdie geleentheid waar Jesus die nagmaal instel.
Hierdie hoofstuk handel hoofsaaklik oor die profetiese rede van Jesus, wat gevolg het op 'n vraag van die dissipels.
Jesus is nou in Jerusalem waar Hy die mense leer deur gelykenisse te vertel en met hulle te gesels, maar deurentyd is die skrifgeleerdes en Fariseërs en Sadduseërs besig om Jesus uit te lok om iets te sê waarvoor hulle Hom kon aankla of gevange neem.
In Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue muntstukke. Dit is 'n profetiese gelykenis wat vooruit wys na die kerk van Jesus op aarde.
Dan reis Jesus verder tot by Betfage en Betanië voordat Hy jerusalem binnegaan.
Die eerste ding wat Jesus in Jerusalem doen, is om die tempel te reinig deur die handelaars uit te jaag.
Jesus is op reis na Jerusalem om daar gekruisig te word, en op Sy pad gaan Jesus nou deur Jerigo loop.
Hy vertel nog gelykenisse, antwoord die vraag van die ryk jongman en genees die blinde man by Jerigo.
Jesus genees tien melaatse mans, maar net een kom terug om God te prys en te dank. Jesus leer ons ook oor die krag van geloof, en Hy leer ons oor die koms van die koninkryk van God.
Vandag se Bybelstudie gaan oor die gelykenis van die oneerlike bestuurder, en die verhaal van die ryk man en Lasarus.
Vandag lees ons van die verlore skaap, die verlore muntstuk, en van die verlore seun.
Jesus vertel vir ons van die vreugde wat tot in die hemel heers, wanneer net een sondaar tot bekering kom.
Jesus maak nog mense gesond en vertel nog gelykenisse.
Jesus leer ons lesse van nederigheid en van vrygewigheid, en dat ons die sout van die aarde moet wees.
Jesus is nog steeds op reis na Jerusalem, en op die pad gaan Hy deur 'n aantal dorpe en stede.
Hy leer die mense met gelykenisse, en Hy maak die siekes gesond. Hy vertel ons van die smal deur wat lei tot die lewe, en Hy dring by die mense aan om tot bekering te kom.
In hierdie hoofstuk leer Jesus die dissipels 'n hele aantal belangrike lesse, en vertel Hy ook 'n aantal gelykenisse vir die skare.
Jesus waarsku teen die soeke na rykdom, en gee die volgende waarskuwing: "Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Jesus waarsku ons ook om te alle tye gereed te wees vir Sy wederkoms.
Op die versoek van die dissipels, leer Jesus hulle om te bid. Jesus beklemtoon ook weer die belangrikheid van die Woord van God.
Dan beland Jesus in 'n onderonsie met die Fariseërs en die skrifgeleerdes. Hy wys hulle op hul sonde en skynheiligheid, en dit maak hulle baie opstandig.
Jesus bestraf hulle, en spreek selfs 'n vloek oor hulle uit.
In Lukas hoofstuk 10 lees ons van die 72 dissipels wat Jesus uitgestuur het op 'n sending in Samaria, en ons hoor ook die gelykenis van die barmhartige Samaritaan.
ons leer ook 'n baie belangrike les as Jesus die huis van Marta en Maria besoek.
Jesus is nou op pad vanaf die berg Hermon, terug na Galilea. Op die pad, dryf Hy 'n bose gees uit 'n seun uit, kondig die tweede keer Sy eie dood aan, en leer die dissipels dat die mens se eie ego en status, nie belangrik is in die koninkryk van God nie.
Jesus vertrek na Jerusalem, en besluit om deur Samaria te reis, maar die mense in 'n Samaritaanse dorp wou Hom nie huisvesting gee nie.
Deur Sy interaksie met die men...
Sover het ons Pinkster reeks vir hierdie jaar ingesluit: "Christelike gebed", "Bid tot die Vader", en "Bid deur Jesus Christus."
Vandag sluit ons die reeks af met "Bid in die Heilige Gees."
Ons wens julle almal 'n geseënde Pinkster Sondag toe.
Die bloed van Jesus gee ons toegang tot die Vader, en Jesus is ons Voorspraak en Advokaat by God.
Jesus leer ons om te bid, en Hy is vir ons 'n voorbeeld van gereelde en opregte gebed. En die grootste voorreg wat ons het, is om in die Naam van Jesus tot ons Vader te bid.
Verlede keer het ons geleer oor Christelike gebed.
Vandag kyk ons na gebed tot ons hemelse Vader, en gebed in geloof.
If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.
Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com
The official podcast of comedian Joe Rogan.
The Clay Travis and Buck Sexton Show. Clay Travis and Buck Sexton tackle the biggest stories in news, politics and current events with intelligence and humor. From the border crisis, to the madness of cancel culture and far-left missteps, Clay and Buck guide listeners through the latest headlines and hot topics with fun and entertaining conversations and opinions.
The World's Most Dangerous Morning Show, The Breakfast Club, With DJ Envy, Jess Hilarious, And Charlamagne Tha God!