'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

Episodes

November 29, 2025 10 mins
Die legende van die Trojaanse Perd - ’n reuse houtperd, ’n slinkse plan, en die stad wat te vroeg feesgevier het. ’n Opwindende mite oor slim planne, verbeelding… en waarom jy altyd moet dink voor jy juig. Instagram · Website
Mark as Played
Wanneer die meester-uitvinder Daidalos en sy seun Ikaros uit ’n toring ontsnap met vlerke van vere en was, ontdek hulle die vryheid van die lug… maar ook die gevare van roekeloosheid. Instagram · Website
Mark as Played
November 14, 2025 13 mins
Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As hy net kan kon kry om homself te bewys... Instagram · Website
Mark as Played
November 7, 2025 10 mins
Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag daar aankom... Instagram · Website
Mark as Played
November 1, 2025 12 mins
Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans! Instagram · Website
Mark as Played
October 24, 2025 11 mins
Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy spoor is nie. Instagram · Website
Mark as Played
October 19, 2025 13 mins
Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag... Instagram · Website
Mark as Played
October 11, 2025 7 mins
Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie.
Maar wanneer al drie die koppe begin twis, raak ‘n doodgewone takie ‘n enorme uitdaging.
Maak nie saak hoe sterk jy is nie, sodra onmin sy kop (of koppe) begin uitsteek, raak dinge...
Mark as Played
October 4, 2025 12 mins
Wat gebeur as jy glad nie so slim is as wat jy dink nie?
Anansi, die spinnekop, is ‘n figuur uit die mitologie en tradisies van Wes-Afrika en die Karibiese eilande, maar in vandag se storie ontmoet hom ons as ‘n ambisieuse en buitengewone spinnekop, met nog meer buitengewone planne.
Sien, alhoewel hy bekend is vir sy gekskeerdery en poetse, het hy ook sy skerp manier van dink en sy vermoë om slim planne te beraam gebruik om te kr...
Mark as Played
September 25, 2025 12 mins
'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop? Instagram · Website
Mark as Played
September 18, 2025 14 mins
'n Koning wat in absoluut alle opsigte die heel beste in die wêreld wil wees, kry 'n plan wat niemand anders nog ooit gehad het nie. En dalk met baie goeie rede. Instagram · Website
Mark as Played
September 11, 2025 13 mins
'n Jong man wat meer liefde as talent het wanneer dit by sing kom, kry 'n wonderlike kitaar wat van hom 'n meesterlike musikant maak. Maar dan maak hy een groot fout... Instagram · Website
Mark as Played
August 21, 2025 10 mins
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.

Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.

Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za
Volg ons op Instagram: www.ins...
Mark as Played
As iemand se liefde vir bak die feetjies honger maak, neem dinge ‘n snaakse wending. Instagram · Website
Mark as Played
August 21, 2025 10 mins
‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis. Instagram · Website
Mark as Played
August 21, 2025 10 mins
As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie. Instagram · Website
Mark as Played
August 21, 2025 9 mins
‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel. Instagram · Website
Mark as Played
August 20, 2025 11 mins
Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om haar te dwing om dit te bewys. ‘n klein, geheimsinnige mannetjie help haar in ruil vir geskenke, maar die grootste beloning is een te veel, behalwe as die meisie sy naam kan raai: ‘Repelsteeltjie’ Instagram · Website
Mark as Played
August 19, 2025 9 mins
‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die geheim van samewerking tydens moeilike tye met sy unieke “Klipsop”. Instagram · Website
Mark as Played
August 19, 2025 1 min
'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1 Instagram · Website
Mark as Played

Popular Podcasts

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

    Are You A Charlotte?

    In 1997, actress Kristin Davis’ life was forever changed when she took on the role of Charlotte York in Sex and the City. As we watched Carrie, Samantha, Miranda and Charlotte navigate relationships in NYC, the show helped push once unacceptable conversation topics out of the shadows and altered the narrative around women and sex. We all saw ourselves in them as they searched for fulfillment in life, sex and friendships. Now, Kristin Davis wants to connect with you, the fans, and share untold stories and all the behind the scenes. Together, with Kristin and special guests, what will begin with Sex and the City will evolve into talks about themes that are still so relevant today. "Are you a Charlotte?" is much more than just rewatching this beloved show, it brings the past and the present together as we talk with heart, humor and of course some optimism.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    The Clay Travis and Buck Sexton Show

    The Clay Travis and Buck Sexton Show. Clay Travis and Buck Sexton tackle the biggest stories in news, politics and current events with intelligence and humor. From the border crisis, to the madness of cancel culture and far-left missteps, Clay and Buck guide listeners through the latest headlines and hot topics with fun and entertaining conversations and opinions.

    Crime Junkie

    Does hearing about a true crime case always leave you scouring the internet for the truth behind the story? Dive into your next mystery with Crime Junkie. Every Monday, join your host Ashley Flowers as she unravels all the details of infamous and underreported true crime cases with her best friend Brit Prawat. From cold cases to missing persons and heroes in our community who seek justice, Crime Junkie is your destination for theories and stories you won’t hear anywhere else. Whether you're a seasoned true crime enthusiast or new to the genre, you'll find yourself on the edge of your seat awaiting a new episode every Monday. If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people. Follow to join a community of Crime Junkies! Crime Junkie is presented by audiochuck Media Company.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2025 iHeartMedia, Inc.