Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Episodes

August 6, 2025 5 mins

'n Bemoedigende boodskap uit Joh 9:1-3 met die tema: Hoekom laat God lyding toe?

Mark as Played

Lees: Gal 5:13-26 (AFR53). 

Fokus: Gal 5:16-18. 

Die stryd om die beheer van die siel. 

As my siel nie in God se rus verkeer nie (ek nie vrede ervaar in my denke en emosies nie), dan kom my vlees met ‘n valse oplossing om beter te voel (alkohol, pornografie, koop, eet, ens). 

As jy in God se rus verkeer (daar vrede in jou denke en emosies is), dan hou die vlees op om werksaam te wees. 

Bring vrede vir jou siel deur God se ...

Mark as Played

Lees: Psalm 105. 

Fokus: Psalm 105:2. 

Vertel dankbaar van al die Here se magtige dade! 

 

Mark as Played

Bemoedigende Boodskap deur Stephan Briel

Lees Efesiërs 4:26-27

Mark as Played
July 20, 2025 41 mins

Lees: Gen 13. 

Fokus: Gen 13: 10-13. 

Geloof is om te kies vir God se beloftes.

Mark as Played
July 13, 2025 35 mins

Lees: Eks 32: 1-14. 

Fokus: Eks 32: 14(AFR53). 

Ken ons God se Vaderhart wat ook berou kan hê?

Mark as Played

Lees Matt. 25: 31-34

Bemoedigende boodskap deur ds. Stephan Briel.

Mark as Played
July 6, 2025 35 mins

Lees: Gen 18:16-33 (AFR83). 

Fokus: Gen 18:22,23. 

Voorbidding is ‘n moontlikheid wat deur die Here self geïnisieer word. 

 

Mark as Played

Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath

Mark as Played
June 29, 2025 31 mins

Lees: Psalm 25 (AFR53). 

Fokus: Psalm 25: 2, 3 en 20. 

Skuil by die Here teen beskaamdheid. 

 

Mark as Played

Met wie se plan is jy besig?

Lees: 1 Samuel 13: 1 - 15

Mark as Played
June 15, 2025 28 mins

Lees: Gen 6:1-14. 

Fokus: Gen 6:8-9. 

Begenadiges deur die Here!

Mark as Played

Lees :

1 Petrus 1:23, Efesiërs 1:17, Efesiërs 3:19

Mark as Played
May 25, 2025 21 mins

Lees: Gen 4: 1-16. 

Fokus: Gen 4: 7 en Ef 4: 26, 27. 

Hoe om jou hart te verander: Goed doen lei tot goeie emosies. 

·       Emosies is die deel van ons harte/siele waaroor ons die minste beheer het en is talle kere die oorsaak dat intieme verhoudings tot niet gaan. 

·       Die normale vloei is: denke beïnvloed emosies en emosies beïnvloed dade (Fil 4: 8, 9). 

·       Dade kan ook emosies beïnvloed: ons voel nie altyd ons weg oop tot g...

Mark as Played
May 18, 2025 25 mins

Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. 

Fokus: Mark 6:34-44. 

Geloof wat uitloop op wonderwerke! 

·       Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). 

·       Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). 

·       Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36). 

·       Derdens, Jesus het die disspels se geestelike blindheid ...

Mark as Played
May 11, 2025 37 mins

Lees: 2 Tim 4:1-18. 

Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). 

Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). 

·       Volhard ten spyte van te nakoming. 

·       Volharding ondanks kompetisie. 

·       Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. 

·       Volharding met die oog op beloning. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Hoe kan jy met God se hulp volhard: 

·       ten spyte van te ...

Mark as Played
May 4, 2025 33 mins

Lees: 2 Tim 4:1-18. 

Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). 

Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here. 

 

Mark as Played

Lees: 1 Kor 15:12-28 en Heid Kat vraag en antwoord 45. 

Fokus: 1 Kor 15:17-19. 

Die nut van Christus se opstanding vir ons. 

 

Mark as Played

Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.

Matt. 27: 32 -44


Mark as Played
April 13, 2025 30 mins

Lees: Luk 22:39-53. 

Fokus: Luk 22:53 (AFR53). 

Die uur van die duisternis! 

·       Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid. 

·       Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en deur sy liefde vir mense – selfs vyandelike mense (Luk 22:50,51). 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en hui...

Mark as Played

Popular Podcasts

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Special Summer Offer: Exclusively on Apple Podcasts, try our Dateline Premium subscription completely free for one month! With Dateline Premium, you get every episode ad-free plus exclusive bonus content.

    On Purpose with Jay Shetty

    I’m Jay Shetty host of On Purpose the worlds #1 Mental Health podcast and I’m so grateful you found us. I started this podcast 5 years ago to invite you into conversations and workshops that are designed to help make you happier, healthier and more healed. I believe that when you (yes you) feel seen, heard and understood you’re able to deal with relationship struggles, work challenges and life’s ups and downs with more ease and grace. I interview experts, celebrities, thought leaders and athletes so that we can grow our mindset, build better habits and uncover a side of them we’ve never seen before. New episodes every Monday and Friday. Your support means the world to me and I don’t take it for granted — click the follow button and leave a review to help us spread the love with On Purpose. I can’t wait for you to listen to your first or 500th episode!

    24/7 News: The Latest

    The latest news in 4 minutes updated every hour, every day.

    The Bobby Bones Show

    Listen to 'The Bobby Bones Show' by downloading the daily full replay.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2025 iHeartMedia, Inc.