Die SkaatsCast

Die SkaatsCast

Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West. Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene. Welkom by die avonture van Skaats de Wet. Check ons groep uit op Facebook. Okay potgooi?

Episodes

February 1, 2010 63 mins
Ons laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode. Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pad van Bethlehem af (hoe appropriate) en ons luister uitstekende musiek. Hoop jy geniet hom...
Mark as Played
Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies... Verder luister ons na cool musiek van The Bats (ja jy't reggelees) en nog vele meer. Check ook 'n slag weer ons blog uit. Ons sal probeer om hom meer gereeld op te datteer (maar soos julle weet het ons nie 'n baie goeie tr...
Mark as Played
December 24, 2007 61 mins
Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die Springbokke - ons cover ALS! Dit was net Sybrand en Steyn vir hierdie episode, die res was almal weg maar darem daar in gees. Check uit ons Facebook groep of email ons by skaatscast at gmail dot com. Geseende Kersfees e...
Mark as Played
December 23, 2007 37 mins
Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!
Mark as Played
December 19, 2007 35 mins
Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie. Check ook uit vir deel 2, uit binnekort!
Mark as Played
December 6, 2007 60 mins
...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan die naam) soos Die Papiertjievou (Lame) Game, SkaatsdeLaan, Bennie se Boeke en nog baie meer. Ons luister ook na awesome musiek, so check dit uit! BTW, die episode is enhanced, so jy kan na die prentjies in jou iTunes of ...
Mark as Played
October 31, 2007 57 mins
Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky en Straatligkinders. Jip. Beter as wat die mullet ooit kan wees. Check SkaatsCast uit op Vuisboek vandag!
Mark as Played
May 9, 2007 50 mins
[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Va...
Mark as Played
April 6, 2007 55 mins
Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos chapters, wat dit vir jou makliker maak om dele te skip, indien jy nie hou van ons geselskap nie. Nee wag, klink my na 'n swak idee! Dit is maar 'n doodgewone podcast, met B...
Mark as Played
February 11, 2007 69 mins
In hierdie laaste episode van Seisoen 3: - Die SkaatsCast top films en albums om uit te check - 'n Valskerm Insident - iPhone Update - Kerkbemarking: Sit kerke partykeer dit pot bietjie mis? Ons luister na musiek van Straatligkinders, Related en Die Kys. Dit is ook ons laaste Episode tot die 8ste Mei, so MOENIE unsubscribe nie! Ons sal weer terug wees en het 'n paar awesome idees. www.skaatscast.blogspot.com |...
Mark as Played
January 2, 2007 63 mins
Alle dinge 80s! Ons gesels oor Thomas Dolby (moenie vra nie) se comeback, Nicole Richie se out-of-the-box bestuursessies en ons bekyk al daai 80s programme waarvan jy al vergeet het. Verder ook: Die 10-Vraag Challenge; sover is dit SkaatsCast 01, Luisteraars 00... Kan die luisteraars 'n comeback maak? Ook boredomkillers, Villiers se Mmmm Feit en SkaatsCast Nuus! Check uit www.five8five.com vir die coolste in SA bands...
Mark as Played
December 24, 2006 80 mins
WOW! Die super-duperste bumper-packed musiek uitgawe van die SkaatsCast! Ons speel 13 uitstekende Kersfees songs om die geboorte van Jesus te vier. Los 'n voicemail vandag nog! 073 424 5758 (vervang die 0 met 'n +27 indien jy van oorsee af bel. Gaan na www.skaatscast.blogspot.com vir meer info... NOU!
Mark as Played
December 7, 2006 68 mins
In hierdie UNLUCKY episode... Die einde van SkaatsCast Rants, maar die begin van 3 nuwe AWESOME sections! Verder is daar ook 'n wenner van die Mae Everglow kompetisie. In hierdie Episode se 'Verlee Villiers' se ons dat Villiers 7 vrae reg het, eintlik het hy 6... jammer. As jy nie weet waarvan ons praat nie, LUISTER SOMMER NOU! Ons het ook vergeet om party van die liedjies aan te kondig... sal volgende keer! ...
Mark as Played

Popular Podcasts

    How do the smartest marketers and business entrepreneurs cut through the noise? And how do they manage to do it again and again? It's a combination of math—the strategy and analytics—and magic, the creative spark. Join iHeartMedia Chairman and CEO Bob Pittman as he analyzes the Math and Magic of marketing—sitting down with today's most gifted disruptors and compelling storytellers.

    Eye On College Basketball

    CBS Sports’ official college basketball podcast is the most entertaining and informative of its kind. Gary Parrish and Matt Norlander bring the sport into your ears at least three times per week with commentary, reporting, insider information and statistical analysis throughout college basketball all year long.

    The Questlove Show

    The Questlove Show builds on the award-winning Questlove Supreme podcast, bringing listeners into intimate, one-on-one conversations with peers, influences, and friends. Hosted by Ahmir “Questlove” Thompson, each episode uncovers the unexpected — from morning rituals and hidden talents to the art and experiences that shaped a guest’s journey. Sometimes playful, sometimes profound, always curious, QLS offers rare insight into leaders in music, film, television, comedy, literature, mental health, and beyond. It’s a fresh, unpredictable spin from a trusted source — a place where randomness is encouraged, tangents are welcomed, and conversations are anything but ordinary.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

    The Dan Bongino Show

    The Dan Bongino Show delivers no-nonsense analysis of the day’s most important political and cultural stories. Hosted by the former Deputy Director of the FBI, former Secret Service agent, NYPD officer, and bestselling author Dan Bongino, the show cuts through media spin with facts, accountability, and unapologetic conviction. Whether it’s exposing government overreach, defending constitutional freedoms, or connecting the dots the mainstream media ignores, The Dan Bongino Show provides in-depth analysis of the issues shaping America today. Each episode features sharp commentary, deep dives into breaking news, and behind-the-scenes insight you won’t hear anywhere else. Apple: https://podcasts.apple.com/us/podcast/the-dan-bongino-show/id965293227?mt=2 Spotify: https://open.spotify.com/show/4sftHO603JaFqpuQBEZReL?si=PBlx46DyS5KxCuCXMOrQvw Rumble: https://rumble.com/c/bongino?e9s=src_v1_sa%2Csrc_v4_sa_o

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2026 iHeartMedia, Inc.