All Episodes

June 23, 2022 9 mins
Gerhard van Onselen (Strateeg – Sakeliga) gesels met James Kemp op die Beleidsradar-insetsel (op Pretoria FM, Sakekern) oor die uitspraak deur die hoogste hof van appèl.

Die hof het in die guns van groepe soos British American Tobacco (BATSA), die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI) en ander geraakte partye teen die minister van samewerkende regering bevestig dat die verbod op tabakverkope onwettig en ongrondwetlik was. Die verbod was ingestel tydens die Covid-19-ramptoestand. Die hof het dus die vorige uitspraak van die hooggeregshof bevestig.

Wat uitstaan uit die saak is dat die howe (tot dusver) die minister se redes en wetenskaplike bewyse oorweeg het en onvoldoende bevind het en nie bloot na die regering se oordeel terug verwys het nie.

Die appèlhof het verder op grond van ‘n kruisappèl deur BATSA en ander met ‘n bykomende kostebevel teen die minister bevind.

Beleidsradar, eerste op Pretoria FM.
Mark as Played

Advertise With Us

Popular Podcasts

Dateline NBC
The Nikki Glaser Podcast

The Nikki Glaser Podcast

Every week comedian and infamous roaster Nikki Glaser provides a fun, fast-paced, and brutally honest look into current pop-culture and her own personal life.

Stuff You Should Know

Stuff You Should Know

If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.