All Episodes

June 9, 2022 17 mins
In vandag se Beleidsradar (ook op Sakekern, PretoriaFM uitgesaai) gesels Tian Alberts (Sakeliga Regsbeampte) met James Kemp (Pretoria FM) oor Sakeliga se dringende litigasie teen die gesondheidsregulasies wat op 4 Mei 2022 in werking gestel is.

Hierdie regulasies poog om regulasies wat onder die Covid-19-ramptoestand gegeld het, permanent te maak. Die regmatigheid van hierdie regulasies word uit verskeie oorde betwis. Die regulasies het reeds reusagtige teenstand ontlok en ongekende openbare deelname en kommentare is daaroor ingedien.

Sakeliga meen die huidige regulasies is onwettig en irrasioneel deur die minister gepromulgeer. Sakeliga se litigasie teen die regulasies sal aan die einde van Julie 2022 aangehoor word. Verskeie ander instellings sal in dieselfde week ook hulle sake voorhou. Sakeliga verwelkom dit. Hoe meer instellings die skadelike regulasies uit hul unieke hoeke teiken, hoe beter.

Lees ook Sakeliga se mediaverklaring in hierdie verband.
https://sakeliga.co.za/gesondheidsregulasies-hofsaak-openbaar-minagtende-konsultasiebenadering/
Mark as Played

Advertise With Us

Popular Podcasts

Dateline NBC
The Nikki Glaser Podcast

The Nikki Glaser Podcast

Every week comedian and infamous roaster Nikki Glaser provides a fun, fast-paced, and brutally honest look into current pop-culture and her own personal life.

Stuff You Should Know

Stuff You Should Know

If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.